Resensie: Intieme beeld van Saul Bellow deur sy seun Greg

Johannes Comestor
Saul Bellow (1915-2005) het in 1976 die Nobel-prys vir letterkunde ontvang. Oor hom en sy werk is al baie geskryf. Eers onlangs het daar welkome nuwe perspektief gekom toe Bellow se oudste kind sy herinneringe en ‘n ontleding …