Die ANC en die konsep van Nasie

Afred Bosch, Centre d’estudis africans, Universiteit van Barcelona “The people, the real people, do not support Inkatha.  They are with the ANC.” (Teni, Soweto-aktivis 1993) Die African National Congress (ANC) beskou en definieer sigself as die grootste nasionale bevrydingsbeweging in Suid Afrika.  Hierdie strewe word reeds in sy naam verwoord.  Wat die leerstellinge betref, stel… Continue reading Die ANC en die konsep van Nasie