‘Famous vir apartheid, rugby en gekskeer’: Die beeld van die Afrikaner op Instagram

Titel: ‘Famous vir apartheid, rugby en gekskeer’: Die beeld van die Afrikaner op Instagram
Dr. Burgert Senekal, Universiteit van die Vrystaat.

Ensovoort, volume 43 (2022), nommer 10: 2

Opsomming

Die begrip Afrikaner het oor die afgelope drie eeue verskillende betekenisse …