Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie

Robin Renwick (gebore in 1937) was ‘n Britse regeringsverteenwoordiger in Rhodesië (1978-1980) toe die politieke mag van die blanke bewind na swart terreurgroepe oorgegaan het. Hierna was Renwick die Britse ambassadeur in Suid-Afrika (1987-1991), dus toe dieselfde situasie besig was …