Pawning Mandela: The visit of PW Botha to Mobutu Sese Seko, ca. 1988. A phantastic history.

Title: Pawning Mandela: The visit of PW Botha to Mobutu Sese Seko, ca. 1988. A phantastic history. Afrikaanse titel: Mandela op die koop toe: Die besoek van PW Botha aan Mobutu Sese Seseko, ca 1988. ʼn Vergesogte geskiedenis. Corresponding Author: Prof. Dr. Jan Ad Stemmet; MA (UCT), PhD (UFS) Department of Military History, Faculty of… Continue reading Pawning Mandela: The visit of PW Botha to Mobutu Sese Seko, ca. 1988. A phantastic history.

Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie

Robin Renwick (gebore in 1937) was ‘n Britse regeringsverteenwoordiger in Rhodesië (1978-1980) toe die politieke mag van die blanke bewind na swart terreurgroepe oorgegaan het. Hierna was Renwick die Britse ambassadeur in Suid-Afrika (1987-1991), dus toe dieselfde situasie besig was om plaaslik te ontvou. Margaret Thatcher (1979-1990) en daarna John Major (1990-1997) was toe die… Continue reading Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie